TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 28 Augustus 2022

View descriptionShare
 
Die Afrikaanse Taalraad wil wetenskaplik bepaal wat die stand van Afrikaans is.  Die raad se bestuurshoof, dr. Conrad Steenkamp, die bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, prof. Anne-Marie Beukes, en die taalkundige, prof. Wannie Carstens, vertel meer oor die projek.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 739 clip(s)