TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 27 Julie 2025

View descriptionShare
Die bestuurshoof van die Afrikaanse Taalmonument en -museum, Michael Jonas, vertel vir Ina Strydom meer oor die Neville Alexander-eerbewyse waarvoor benoemings ingewag word; die ATM se program vir die res van die jaar; en hulle uitreikaksie in die Noord-Kaap.  Hulle praat ook oor die bevordering van moedertaalonderig, en wat nodig is om Afrikaans te bewaar.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 730 clip(s)