Taaldinge 25 Augustus 2024

 
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kry op 1 November ‘n nuwe uitvoerende hoof.  Ina Strydom het met die aangewese bestuurshoof,  dr. Annelise de Vries, gepraat oor die uitdagings wat met die pos gepaard gaan.

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed … 

Social links