TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 23 Mei 2021

View descriptionShare
 
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het onlangs sy 95ste bestaansjaar gevier.  Die hoofredakteur, dr. Willem Botha, praat oor hoe die WAT ná soveel jaar relevant bly, en die verskyning van Deel XVI van die WAT. Die ambassadeur van die WAT se borg-‘n-woordprojek, die ekonoom Dawie Roodt, vertel waarom hy by die projek betrokke geraak het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 739 clip(s)