TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 23 Januarie 2022

View descriptionShare
 
Ina Strydom en VivA se taaladviseur, Sophia Kapp, sit hulle reeks oor skoolgrammatika voort en praat oor werkwoorde.  Dit sluit onder meer in:  hoe word daar onderskei tussen hoofwerkwoorde en niehoofwerkwoorde; wat is koppelwerkwoorde; en wat is ‘n omskrywingswerkwoord?
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 740 clip(s)