TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 22 Mei 2022

View descriptionShare
 
Waarom word ‘n bokkem nou juis ‘n bokkem genoem? Is dit reg om van ‘n pynvolle ervaring te praat? Waar kom die dorp Koekenaap se naam vandaan?  En dié van die Schiphol-lughawe? Dr. Willem Botha, hoofredakteur van die WAT, en Alet Cloete, ‘n senior mederedakteur, is saam met Ina Strydom in die ateljee om luisteraars se taalvrae te beantwoord.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 739 clip(s)