TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 20 Maart 2022

View descriptionShare
 
Die taalkundige, prof. Ernst Kotze, verduidelik aan Ina Strydom hoekom plekname van Oekraïense stede en dorpe verafrikaans word.  Hy verduidelik wat transliterasie is, en dat dit ‘n verskynsel is wat in alle tale voorkom.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 739 clip(s)