TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 15 Junie 2025

View descriptionShare
As deel van die Afrikaans Amptelik 100 se vierings, was daar ‘n projek oor die Afrikaanse kunslied, Die Kuns van die Afrikaanse kunslied.  Die samesteller van die program was die mezzosopraan, dr. Linette van der Merwe.  Sy vertel vir Ina Strydom meer oor die kunslied; die Afrikaanse skatkis van kunsliedere, en waaraan die teks moet voldoen om geskik te wees vir dié kunsvorm.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Taaldinge

    695 clip(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 695 clip(s)