TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 14 Mei 2023

View descriptionShare
 
T staan vir ta en tsoenami; vir taai en vir têkkel, en nog vele meer. Die Senior Mederedakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Alet Cloete, vertel vir Ina Strydom wat dit behels om ‘n woordeboekdeel van die WAT saam te stel, nadat die deel wat met die letter T begin, onlangs voltooi is. Sy vertel ook meer oor die vordering met die tienjaarplan, en wat gebeur as al die dele voltooi is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 739 clip(s)