TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 14 Maart 2021

View descriptionShare
 
Dr. John Bojé vertel vir Ina Strydom van sy lewenswerk:  die vertaling van Geoffrey Chaucer se Canterbury Tales uit die Middelengels in Afrikaans as Die Pelgrimsverhale van Geoffrey Chaucer. Hy lees ook uit die Middelengels voor, en uit die Afrikaanse vertaling.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 739 clip(s)