TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 14 Februarie 2021

View descriptionShare
 
‘n Toenemende belangstelling in Afrikaans by universiteite in die buiteland is een van die redes waarom ‘n handboek oor Afrikaans, maar in Engels, nou saamgestel word.  Die drie redakteurs, proff. Wannie Carstens, Nerina Bosman en Theresa Biberauer het met Ina Strydom oor die projek gepraat.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 739 clip(s)