TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 14 Augustus 2022

View descriptionShare
 
Luisteraars se taalnavrae word beantwoord deur Dr. Willem Botha en Alet Cloete van die WAT.  Van die vrae wat bespreek word is die herkoms van die woord UITERAARD en die uitdrukking LEPEL IN DIE DAK STEEK. En, is die Guptas AAN DIE MAN GEBRING of AAN DIE KAAK GESTEL?
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 739 clip(s)