TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 13 Februarie 2022

View descriptionShare
 
Wat is die reël by die gebruik van die voornaamwoorde, wie en wat? Hoe word die woorddeel, -self, saam met wederkerende voornaamwoorde gebruik?  Ina Strydom en die taaladviseur van VivA, Sophia Kapp, sit die gesprekreeks oor skoolgrammatika voort, en fokus op die woordsoort voornaamwoorde. 
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 739 clip(s)