TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 13 Augustus 2023

View descriptionShare
Luisteraars se taalvrae word beantwoord. Van die kwessies wat bespreek word, is die gebruik van nommers, syfers en getalle; die herkoms van die uitdrukkings streepsuiker kry en riemspring; en die verskil tussen gebruiker en verbruiker.  Alet Cloete en Gerda Odendal van die W.A.T. verskaf die antwoorde op die vrae wat Ina Strydom namens die luisteraars vra.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 731 clip(s)