TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 12 Mei 2024

View descriptionShare
 
Afrikaans as amptelike taal word aanstaande jaar 100 jaar oud.  Die afgelope week is die veldtog, Afrikaans  Amptelik 100, bekend gestel wat daarop gemik is om dié belangrike mylpaal te vier.  Ina Strydom praat met prof. Wannie Carstens oor wát presies gevier word – en waarom.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 740 clip(s)