TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 1 Mei 2022

View descriptionShare
 
Die Afrikaanse Taalraad en Afrikaans-departemente by universiteite het onlangs ‘n werkwinkel gehou om toekomsplanne te beraam en samewerkingsmoontlikhede te ondersoek.  Die bestuurshoof van die ATR, dr. Conrad Steenkamp, en prof. Andries Visagie van die US se departement Afrikaans en Nederlands, vertel vir Ina Strydom meer van die byeenkoms.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 739 clip(s)