TaaldingeTaaldinge

1 Mar 2015

View descriptionShare
 
Ina Strydom praat met prof. Wannie Carstens oor wat waarskynlik die omvattendste boek nog oor die geskiedenis van Afrikaans is. Die Storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika – Biografie van 'n taal dek aspekte soos die ontwikkeling van die taalkunde as 'n wetenskap, die verskeie taalfamilies en gebeure wat tot die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans gelei het, en gee ook 'n toekomsblik op die pad vorentoe vir Afrikaans.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 739 clip(s)