Sterre en planete: Wat is die verskil tussen okkultasies en oorgange?

 
25 Oktober 2026: Johan le Roux vertel van die hoogtepunte wat in November se naghemel te sien is, insluitend komeet- en asteroïde-nuus. Ons bespreek die verskil tussen okkultasies en oorgange, en die oorsprong van die term, supermaan. Ons gesels ook oor Voyager 1, wat nou een ligdag weg van die aarde is.