SpitstydSpitstyd

RSG Help Plus: NERA - Naruna Estate Residents Association (Plumstead)

View descriptionShare
 

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kr 
966 clip(s)
Loading playlist
RSG plaas in Mandelamaand die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Naruna Estate is 'n gemeenskap van 156 lae-inkomste behuisingseenhede. NERO is begin om minderbevoorregtes en haweloses in die Plumstead-omgewing te voed vanuit Beverley Strong se huis. NERA verskaf tee, koffie, sop en toebroodjies op ’n Donderdag, en ’n gekookte maaltyd op 'n Saterdag. Jong meisies en dames word voorsien met toiletware en terug-skool-toe-skryfbehoeftes en uniforms. Hulle probeer ook om een keer per maand basiese voedselpakkies vir seniors en enkelma-huishoudings te verskaf. NERA het ‘n Mandela-Dag veldtog wat by die plaaslike biblioteek gehou sal word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 966 clip(s)