SpitstydSpitstyd

RSG Help: Fisantekraal Centre for Development

View descriptionShare
 
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Die Fisantekraal Centre for Development (FCD) is 'n Christelike nie-winsgewende organisasie in Durbanville en Fisantekraal, wat werklose mense bemagtig en oplei deur gesubsidieerde kursusse in onder meer besigheid, ambagte, gasvryheid en sorg. Die organisasie fokus op 'n holistiese benadering wat vaardigheidsontwikkeling, lewensvaardighede en praktiese werkservaring insluit om werksgeleenthede te bevorder. https://www.fisantekraal.org.za/
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 966 clip(s)