SpitstydSpitstyd

Kuns met kontant 25 September 2024

View descriptionShare
Deel 1: Op 16 Desember 2024 sal hulle 45 jaar getroud wees, nadat hulle reeds as jong verliefde studente saam begin sing het én meer as 30 jaar sedert hulle die musiekbedryf met “Wil Jy Dans Carina?” oorrompel het. Dié liedjie het ‘n pad na ‘n loopbaan oopgemaak wat hulle nooit beplan het nie. Hulle het hulle onderwysloopbane op Mokopane begin, maar Francois het kort hierna die finansiële wêreld betree en ‘n suksesvolle makelaar geword. Hy was meeste van sy loopbaan in die SAUK se Auckland Park-gebou as makelaar vir ‘n groot bank werksaam. Francois en Elizabeth sing omdat dit vir hulle lekker is, en beskou hulle musiekloopbaan nie as ‘n voltydse werk nie, alhoewel die optredes en toere hulle baie besig hou. As finansiële beplanner deel Francois hoe hy hulle finansies as ‘n egpaar en ‘n sangpaar bestuur. Elizabeth vertel waaraan hulle die langlewendheid van hulle huwelik, werksverhouding en “Wil Jy Dans Carina?” toeskryf.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spitstyd

    689 clip(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 689 clip(s)