SpitstydSpitstyd

Kuns met kontant 1 Mei 2024

View descriptionShare

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kr 
614 clip(s)
Loading playlist
Deel 1: Hy is letterlik en figuurlik ‘n “straight shooter”. Hy is ‘n top en bekende private ondersoeker. Hy maak ‘n verskil in veiligheid en sekerheid deurdat hy misdaad identifiseer, analiseer, ondersoek en oplos. Hy is ook ‘n mense-mens soos Henco Kruger met die intrapslag by Mike Bolhuis se huis agterkom. Henco het vinnig tot ‘n dieper insig oor die mens wat Mike werklik is, gekom - in teenstelling met hoe die media hom voorstel. Mike Bolhuis is in alle opsigte baie uniek, en wie beter om te raadpleeg oor hoe om glyjakkalse en skurke daarbuite wat jou geld wil steel, te vermy? Vir iemand wat al ‘n losprys van miljoene rand op sy kop gehad het, vind Henco vinnig uit dat Mike Bolhuis vrede het, en dat hy niks in die lewe vrees nie. Sy goue reël wanneer dit by enige geldsake of transaksies kom, is om vooraf die volgende stappe te volg: identifikasie; evaluering, platformprofielondersoek en risiko-ontledingsondersoek. Vind meer uit hieroor en oor die mens Mike Bolhuis.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spitstyd

    614 clip(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 614 clip(s)