SpitstydSpitstyd

Kuns met kontant 15 Mei 2024

View descriptionShare
Deel 1: Kykers het Pascal Pienaar leer ken as verpleegster Karli du Preez in die KykNet-sepie, Binnelanders. Daarna het Pascal 'n plek op die internasionale verhoog, en 'n kans voor groot kameras in Hollywood gaan soek, deur op die stelle en agter die skerms van wereldklasproduksies in Hollywood te gaan werk. In die proses het sy sommer Helen Mirren se huisoppasser in Hollywood Hills geword! In hierdie rou, eerlike en openhartige gesprek deel Pascal die finansiële uitdagings wat sy twee jaar lank in Hollywood moes trotseer, en hoe sy die pot aan die kook gehou het. Sy herinner ons daaraan dat Hollywood niks is soos dit in die rolprente uitgebeeld word nie, en dat die koue en kil plek haar vinnig tot die besef gebring het dat haar hart, huis en loopbaan in Suid-Afrika is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spitstyd

    621 clip(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 621 clip(s)