Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.
134 clip(s)
Loading playlist
Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor hoe Suid-Afrikaners kan verseker dat hulle besonderhede korrek en op datum is op die kiesersrol. Ons kyk na die gerief van die aanlyn-registrasieportaal, hoe om jou registrasiestatus vinnig en datavry na te gaan, en wanneer dit nodig is om jou adres te herregistreer of op te dateer.