

RSG en Virseker se kultuurkaravaan vat die pad
RSG en Virseker stel die Kultuurkaravaan bekend. Ons is op soek na Afrikaans se kosbaarste skatte! 'n Spesiale uitsending met Martelize Brink, Gustav Greyling en Renske Jacobs, regstreeks vanaf Seepunt.

Met Raad en Daad: Die belangrikheid van kiesersregistrasie
Ons fokus op die belangrikheid van kiesersregistrasie met die oog op die finale registrasienaweek op 1 en 2 Augustus. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor hoekom dit noodsaaklik is om te registreer, die voordele daarvan, en hoe om jou registrasiestatus na te gaan. Hulle besp…

Jou gemeenskap: SALGA 26 Julie 2026
Jody Hendricks vind meer uit oor die belangrikheid van waterbronbestuur in gemeenskappe.

Jou gemeenskap: SALGA 19 Julie 2026
Jody Hendricks vind meer uit oor die belangrikheid van plaaslike regering, en dienslewering vir inwoners.

Met raad en daad: Die kritieke proses van kiesersregistrasie
21 Junie 2026: Met die oog op die plaaslike regeringsverkiesings op 4 November, is dit noodsaaklik dat elke stemgeregtigde burger se besonderhede korrek is. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor hoe maklik dit is om aanlyn te registreer of jou status na te gaan. Hy verduideli…

Met raad en daad: Registreer om te stem
14 Junie 2026: Ons fokus op die kritieke eerste stap van die demokratiese proses - om te registreer om te stem. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor die logistiek en belangrikheid van registrasie vir die komende plaaslike regeringsverkiesings.

Met raad en daad: SA se gemengde kiesstelsel
7 Junie 2026: Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor waarom die munisipale verkiesings so krities is vir die lewering van noodsaaklike dienste in gemeenskappe. Ons kyk na Suid-Afrika se gemengde kiesstelsel, wat 'n kombinasie is van wykstelsels en proporsionele verteenwoordigi…

Met raad en daad: Die OVK en sy mandaat
31 Mei 2026: Op 4 November 2026 kan stemgeregtigdes hulle kruisies trek vir beter dienslewering tydens die plaaslike munisipale verkiesings. Dit is die Onafhanklike Verkiesingskommissie se taak om te sorg dat die verkiesing onpartydig en deursigtig is. Die OVK behoort nie aan die regering van die d…

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Dr. Lin-Mari de Klerk-Lorist en Rudi Lorist
Lin-Mari de Klerk-Lorist is die hoofstaatsveearts van die Krugerwildtuin, en haar man Rudi Lorist, is ‘n veldwagter, gids, en een van Skukuza-gholfklub se voorste spelers. Hulle vertel vir Derrich Gardner van hulle lewe in die park.

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Joep Stevens
Derrich Gardner praat met Joep Stevens, ‘n Krugerwildtuin-legende, wat dekades lank ‘n band met die park het.