Spesiale uitsendingSpesiale uitsending

Met raad en daad: Gedragskode vir kandidate en kiesers

View descriptionShare
 
Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor die gedragskode vir kandidate en kiesers.. Ons kyk na die doel van die daarvan, die verpligtinge waaraan kandidate en politieke partye moet voldoen, watter optrede streng verbode is tydens verkiesings, en watter strawwe deur die Verkiesingshof opgelê kan word wanneer die kode verbreek word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spesiale uitsending

Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.
Social links
Recent clips
Browse 134 clip(s)