



Met raad en daad: Spesiale stemme
Oor minder as ’n maand vind die plaaslike regeringsverkiesing in Suid-Afrika plaas. Dit is ’n geleentheid om vir dienslewering en algemene bestuur in jou omgewing te stem. Maar wat gebeur indien jy nie op 4 November die stemlokaal kan besoek nie? Dan kan jy aansoek doen vir ’n spesiale stem. Dit st…

Jou gemeenskap: SALGA 11 Oktober 2026
Jody Hendricks vind uit hoe samewerking gemeenskappe op plaaslike regeringsvlak kan bevoordeel.

Jou gemeenskap: SALGA 4 Oktober 2026
Jody Hendricks vind uit hoe kapitaalbesteding gemeenskappe op plaaslike regeringsvlak kan bevoordeel.

Met raad en daad: Gedragskode vir kandidate en kiesers
Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor die gedragskode vir kandidate en kiesers. Ons kyk na wat die gedragskode behels, waarom dit noodsaaklik is vir vrye en regverdige verkiesings, watter optrede streng verbo…

Jou gemeenskap: SALGA 27 September 2026
Jody Hendricks vind uit hoe goeie waterbestuur op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

Jou gemeenskap: SALGA 20 September 2026
Jody Hendricks vind uit hoe dienslewering op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

Jou gemeenskap: SALGA 13 September 2026
Jody Hendricks vind uit hoe dienslewering op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

Jou gemeenskap: SALGA 6 September 2026
Jody Hendricks vind uit hoe dienslewering op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

Met raad en daad: Spesiale stemme
Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor spesiale stemme. Ons kyk na wat spesiale stemme is, wie daarvoor kwalifiseer, hoe en wanneer jy aansoek doen, asook hoe die proses werk met huisbesoeke en stemme by die s…

Jou gemeenskap: SALGA 30 Augustus 2026
Jody Hendricks kyk na hoe toerisme op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.