Met raad en daad: Gedragskode vir kandidate en kiesers

View descriptionShare
 

Spesiale uitsending

Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.
145 clip(s)
Loading playlist
Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor die gedragskode vir kandidate en kiesers. Ons kyk na wat die gedragskode behels, waarom dit noodsaaklik is vir vrye en regverdige verkiesings, watter optrede streng verbode is, en wat die gevolge is as 'n party of kandidaat hierdie reëls oortree.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spesiale uitsending

Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.
Social links
Recent clips
Browse 145 clip(s)