Spektrum: Johannesburg se watervoorsiening deur staking geraak

 
28 Oktober 2026: Watervoorsiening in Johannesburg geraak deur munisipale werkers se staking. Die polisie ontvang meer as 172 000 voltooide aansoeke vir 5 500 rekruutposte. 'n Gemeenskapsparty, Langeberg First, wil aanspreeklikheid in plaaslike regering bevorder.