Spektrum: Die OVK se gereedheid vir die plaaslike regeringsverkiesing

 
30 Oktober 2026: Ons praat met die OVK oor hulle gereedheid vir volgende week se plaaslike regeringsverkiesing. March and March, die MK Party en die ATM skop vas teen 'n permanente interdik teen protesoptrede. Parlementslede kritiseer die regering oor die laat kennisgewing van die ontplooiing van meer as 500 soldate na KwaZulu-Natal.