Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 9 Oktober 2024

View descriptionShare
Martin Steyn gesels oor sy nuwe roman, DONKER WATER, wat handel oor polisieduikers en hulle belangrike werk. Jonathan Amid gesels oor twee romans deur Barbara Boswell en Siphiwe Gloria Ndlovu. In Johan Myburg se internasionale insetsels kan jy meer uitvind oor Shehan Karunatilaka, ‘n Bookerpryswenner van Sri Lanka wat einde Oktober deelneem aan die BookBedonnerd-fees op Richmond in die Karoo. Johan deel ook die kortlyste van twee Britse pryse, die T.S. Elliotprys en die Goldsmithsprys. Jy kan ook meer uitvind oor die wenners van die KykNET/Rapportboekpryse en die ATKV-Woordveertjies.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    639 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 639 clip(s)