Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 6 September 2023

View descriptionShare
Ilse Salzwedel gesels met Eunice Visser, skrywer van DIE KAAPSE SLAWE: 1652-1838, wat pas deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns met die LW Hiemstraprys bekroon is. Rudie van Rensburg gesels oor sy nuwe Kassie Kasselman-roman, DWELM, en die rolprentweergawe van HANS STEEK DIE RUBICON oor. Johan Myburg stel ons voor aan die Roemeens-Duitse skrywer en digter Herta Müller en die Maleisiese skrywer Tan Twang Eng. Hy vertel meer oor nuwe boeke wat vandeesmaand oorsee verskyn.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 707 clip(s)