Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 6 November 2024

View descriptionShare

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
644 clip(s)
Loading playlist
Sakejoernalis TJ Strydom gesels oor sy boeke oor drie leiers in die sakewêreld: Christo Wiese (RISIKO EN RYKDOM), Koos Bekker (BEKKER’S BILLIONS) en CAPITEC: STRYD MET DIE GROTES. Skrywer en letterkundige Jeanette Ferreira vertel van die boek wat haar lewenslank sal bybly. AJ Opperman vertel meer oor die digter Bibi Slippers wat onlangs verjaar het. In Johan Myburg se internasionale bydraes kan jy meer hoor oor Melissa Lucashenko, die Bollinger Everyman Wodehouse-prys vir humoristiese boeke (waar skrywers o.a. meeding om ‘n vark na hulself vernoem te kry) en A CITY ON MARS, wat onlangs met die Royal Society Trivedi-wetenskapprys in Brittanje bekroon is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    644 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 644 clip(s)