Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 30 Oktober 2024

View descriptionShare

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
644 clip(s)
Loading playlist
‘n Huldigingsprogram oor die lewe en werk van prof. Hans du Plessis - digter, skrywer en akademikus. Hy is op 25 Okt 2024 oorlede. Die eerste gedeelte van die program bevat ‘n dokumentêr (DIE STORIEVERTELLER VAN DIE MOOIRIVIER) wat Ina Strydom in 2018 oor Du Plessis se werk saamgestel het. In die tweede gedeelte bring oud-studente, skrywers, voormalige kollegas, familie en vriende aan hom hulde. Die volgende mense se stemme kan gehoor word: Susan Lombaard van Maroela Media; sy seuns Louis, Hansie en Tjaard du Plessis; skrywers Helene de Kock, Irma Joubert, Sophia Kapp en Jaco Jacobs; proff. Heilna du Plooy en Willie Burger en Awie van Wyk, voormalige dirigent van die PUK-koor.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    644 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 644 clip(s)