Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 3 Julie 2024

View descriptionShare
Ilse Salzwedel vertel meer oor die kortlys en wenner van die UJ-prys. Johan Myburg, vanjaar se Innibos-feesdigter, lees die gedig voor wat hy in opdrag van die fees geskryf het. Johan het ook ‘n bydrae oor Iris Murdoch, en nuus oor Karin Slaughter se nuwe roman WHY WE LIED, asook haar betrokkenheid by ‘n veldtog om VSA-biblioteke se deure oop te hou. Ons kyk terug in die letterkunde-geskiedenis met behulp van ‘n kort onderhoud met die Sestiger, Ettienne Leroux. Ilse gesels met  Nicole Engelbrecht, skrywer van drie boeke oor ware Suid-Afrikaanse misdade  - SIZZLERS - The Hate Crime That Tore Sea Point Apart; SAMURAI SWORD MURDER: The Morné Harmse story en KILLER STORIES.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    626 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 626 clip(s)