Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 27 Oktober 2021

View descriptionShare
Ilse Salzwedel gesels met Francois Bloemhof oor sy skryfwerk, en spesifiek ook oor sy jongste roman DIE DUISEND EN EERSTE NAG. Suzette Kotze-Myburg deel haar indrukke van Shana Fife se baie inspirerende en broodnodige memoir getiteld OUGAT. In Johan Myburg se insetsel gesels hy onder andere oor die ware identiteit agter ‘n gewilde Spaanse skrywer se skuilnaam, en ‘n nuwe Winnie the Pooh-verhaal, presies  95 jaar nadat die gewilde kinderverhale die eerste keer verskyn het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 713 clip(s)