Ilse Salzwedel gesels met Chanette Paul oor haar nuwe roman, MURASIE. An-mari Do Carmo vertel die verhaal agter haar aangrypende jeugroman, TOE ALS GROEN WAS, wat op ‘n ware verhale gebasseer is. Johan Myburg bring hulde aan Carmen Callil, die uitgewer agter die Virago-druknaam. Hy vertel van die Nederlanders se bekroning van hulle skrywer Arnon Grunberg, en stel ons bekend aan die skrywer van die roman wat vanjaar met die Bookerprys bekroon is. Jy kan ook hoor hoe klink Shehan Karunatilaka, skrywer van THE SEVEN MOONS OF MAALI ALMEIDA.