Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 24 September 2025

View descriptionShare
Ilse Salzwedel gesels met twee toegewyde Stephan King-aanhangers en versamelaars van sy boeke, Anchen Conradie en Riaan Strauss, oor dié baie gewilde skrywer, wat vandeesweek verjaar. Sy vra Elmari Rautenbach, een van die samestellers van BLOEI EN BLOM uit oor hierdie lieflike versamelaarsboek wat beskryf word as ‘n viering van Afrikaans. Jy kan ook uitvind wie is die wenners van die ATKV Woordveertjies vir 2025. In sy internasionale bydraes het Johan Myburg nuus oor ‘n 91-jarige skrywer wat met ‘n letterkundeprys bekroon is, die nuut aangewese ampsdigter van die Amerikaanse Library of Congress, en ‘n nuwe spioenasiedrama uit die pen van Mick Herron.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    700 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 700 clip(s)