Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 20 Oktober 2021

View descriptionShare
Skrywer Erika Murray-Theron gesels openhartig oor haar nuwe boek, KOM ONS LOOP WEG: ONS PAD MET PARKINSONSIEKTE. Chris Karsten praat oor sy nuwe roman, GERUGTE VAN ‘N ONTVOERING. Johan Myburg vertel in sy internasionale insetsel onder meer van die polemiek oor ‘n Franse letterkunde prys, ‘n interessante nuwe sosiale media tendens om boeke onder tieners te bemark, en ‘n nuwe bundel uit die pen van die Amerikaanse digter Louise Glück.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 713 clip(s)