Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 20 Augustus 2025

View descriptionShare

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
707 clip(s)
Loading playlist
Skryf se terapeutiese waarde word ondersoek. Ilse Salzwedel het die skrywers, Adele Vorster en Zarine Roodt, gevra om saam met Francois Smith, skrywer en dosent in kreatiewe skryfwerk, daaroor te gesels. Dis ‘n gesprek vir meer as net mense wat wil publiseer – luister gerus as jy deur groot gebeure in jou lewe moet werk. Johan Myburg het oudergewoonte weer nuus uit die internasionale boekewêreld. Hy vertel hoekom die digter, Alice Oswald, onlangs in hegtenis geneem is, vertel meer oor vanjaar se Bookerprys-beoordelaars, en vertel van die jongste ontwikkeling in die Future Library-projek in Noorweë.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 707 clip(s)