Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 2 Oktober 2024

View descriptionShare
Die wenners van die jaarlikse AVBOB-poësiekompetisie is onlangs aangekondig. Salvia Ockhuis, wenner van die Afrikaanse afdeling, gesels oor haar pad met woorde. Adriaan Bester, hoofbestuurder van korporatiewe aangeleenthede by AVBOB, vertel meer oor die brûe wat hierdie groep met woorde en boeke bou. AJ Opperman gesels oor die digter DJ Opperman. Johan Myburg deel in sy internasionale insetsels nuus oor die skrywers Amitav Ghosh, Arundathi Roy en Gerald Durrell. POTGOOI-BONUSINHOUD: DJ Opperman-dokumentêr uit 1974. (Vervaardig deur Morkel van Tonder ter viering van DJ Opperman se 60e verjaarsdag)
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    644 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 644 clip(s)