Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 11 Desember 2024

View descriptionShare
Ilse Salzwedel praat met P.J.O. Jonker oor sy debuutroman, DIE ONSIGBARE. Nadine Petrick (LAPA) en Helene Coetzee (Pan McMillan) gesels oor oulike kinder- en jeugboeke wat hulle aanbeveel vir Kersgeskenke. SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green, gesels oor Trevor Noah se nuwe kinderboek, INTO THE UNCUT GRASS. Johan Myburg gesels oor die eerste wenner van Wits se Achmat Dangor-prys, en Yang Shuang-zi se roman, TAIWAN TRAVELOGUE, wat aangewys is as die wenner van die National Book Awards se prys vir vertaalde boeke. Hy vertel ook meer oor ‘n versamelbundel van Refaat Alareer se prosa en poësie, wat onder die titel, IF I MUST DIE, verskyn het, presies ‘n jaar ná dié Palestynse digter en akademikus se dood in ‘n Israelse lugaanval.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    650 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 650 clip(s)