Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 17 September 2025

View descriptionShare

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
707 clip(s)
Loading playlist
Ilse Salzwedel gesels met Theo Kemp oor sy derde roman, KLEIN KONINGS. Jy kan ook luister na ‘n tien-minuut lange uittreksel uit ‘n onderhoud met Jeff Wicks, die skrywer van THE SHADOW STATE, wat Jeff se ondersoek na die moord op die fluitjieblaser Babita Deokaran dokumenteer. Johan Myburg het oudergewoonte weer interessante boekenuus, o.a. ‘n hele lang lys nuwe boeke waarin jy dalk sal belangstel. Daar is ook ‘n bydrae oor Kiran Desai, ‘n Indiese skrywer en ‘n gunsteling vir vanjaar se Bookerprys-kortlys, en RAISING HARE, ‘n lieflike ware verhaal waarvan diereliefhebbers sal hou. Dit word vanjaar met die Wainright-prys bekroon.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 707 clip(s)