Chris Vorster gesels oor sy biografie van die akteur Marius Weyers, bloot getiteld MARIUS WEYERS. Morné Malan, skrywer van MINDER AS WATER, praat oor sy jongste boek en sy benadering tot skryfwerk. Johan Myburg het nuus oor ‘n kinderboek wat oorlog vir kinders verduidelik, asook die Festival voor Het Afrikaans in Den Haag. Hy kyk ook na die werk van WB Yeats, wat ‘n eeu gelede met die Nobelprys vir Letterkunde bekroon is.

Skrywers en boeke: Madelein van Biljon gesels met Daniël Hugo oor lees; Skryfhulp vir radiodramaskrywers.
45:36

Skrywers en boeke 13 Mei 2026
54:59

Skrywers en boeke 6 Mei 2026
51:05