Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 15 Oktober 2025

View descriptionShare

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
700 clip(s)
Loading playlist
Die boekbeïnvloeder en resensent Anschen Conradie gesels oor vyf uiteenlopende Afrikaanse boeke wat sy onlangs gelees het en kan aanbeveel. Dit wissel van Antjie Krog en Vickie de Beer se boek, KOMBUISTAAL, tot Erla Diedericks se BONSAIMEISIES, ‘n Afrikaanse riller. Ilse Salzwedel gesels met Carla van der Spuy oor haar jongste nie-fiksie boek, UITVAART. In Johan Myburg se segment oor die internasionale boekewêreld, stel hy ons voor aan vanjaar se wenner van die Nobelprys vir Letterkunde, László Krasznahorkai. Hy bring ook hulde aan die gewilde Britse skrywer, Jilly Cooper, wat verlede week oorlede is, en vertel meer oor ‘n nuwe versamelbundel van die werk van die Ierse digter, Seamus Heany.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    700 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 700 clip(s)