Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 13 Julie 2022

View descriptionShare
Ilse Salzwedel gesels met Helena Gunther oor haar bundel, DIE HART HET SY REDES. Johan Myburg vertel meer oor die Nederlandse digter en skrywer Remco Campert, wat onlangs oorlede is, en die Duitse vertaling van die skrywer Cristina Morales se boek EASY READING wat pas met ‘n internasionale letterkundeprys bekroon is. Hy gesels ook oor ‘n heruitgawe van die Antiguaans-Amerikaanse skrywer Jamaica Kincaid se roman, Annie John. Jy sal ook kan luister na ‘n uittreksel waarin Kincaid vertel hoe sy as driejarige reeds leer lees het. Gewilde skrywers soos Irma Joubert, Rudi van Rensburg, Chris Karsten, Helene de Kock en Sophia Kapp praat oor ‘n verskynsel wat ‘n groot invloed op die Suid-Afrikaanse boekbedryf het  - die onwettige verspreiding van e-boeke.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    612 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 612 clip(s)