Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 10 September 2025

View descriptionShare

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
707 clip(s)
Loading playlist
Ilse Salzwedel gesels met Francois Lotter oor hierdie naweek se Tuin van Digters-program by die Breytenbachsentrum op Wellington. Sy stel jou ook voor aan Wilna Roux, skrywer van die spannende hofroman, DIE OOGGETUIE. Nedine Petrick, mede-organiseerder van die Aardklop-kunstefees se boekeprogram, vertel waarna lesers alles kan uitsien. Johan Myburg gesels oor die gissinge en nuwe verwikkelinge met vanjaar se Nobelprys, en vertel meer oor die agste roman in die Cormorant Strike-reeks wat pas verskyn het. Hy stel jou ook voor aan Angela Flournoy, ‘n skrywer om dop te hou.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 707 clip(s)