SaterdagsprankelSaterdagsprankel

Waarheen vandag? 9 Mei 2026

View descriptionShare
 

Erica Calitz van Calitzdorp het 'n staproete, naamlik die Donkey Trail,  in die omgewing begin om seuns op te hef wat sonder vaders grootword.  Donkies word ingespan om stappers se bagasie te dra en die seuns, wat opgelei is as gidse, vergesel die stappers.  

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Saterdagsprankel

Reis saam met Sue Pyler-Slabbert deur die wêreld, bekendes se kombuise en snuffelmarkte, en vind mee 
Social links
Recent clips
Browse 236 clip(s)