

Tussen die sportblaaie: ATTACKING THE SPACE
Heinrich Schulze blaai deur Sam Larner se boek, ATTACKING THE SPACE: INSIDE RUGBY’S TACTICAL AND DATA REVOLUTION.

Sporttrivia: Hibriede rugbyspelers
Heinrich Schulze sê hibriede rugbyspelers is so oud soos die rugbyberge.

Tussen die sportblaaie: GETTING BACK ON THE BIKE
Heinrich Schulze blaai deur Cathy Carstens se boek, GETTING BACK ON THE BIKE: A JOURNEY OF GRIT, GRACE AND RISING UP AGAIN.

Sporttrivia 9 Mei 2026
Heinrich Schulze vertel van die vroeë rugbypionier van Pretoria, Joe “Birdie” Partridge.

Tussen die sportblaaie 2 Mei 2026
Heinrich Schulze blaai deur Carlo Ancelotti se boek, THE DREAM: BREAKING CHAMPIONS LEAGUE RECORDS.

Sporttrivia 25 April 2026
Heinrich Schulze kyk na die ryke geskiedenis van die Harlekyne Sportklub in Pretoria.

Tussen die sportblaaie 18 April 2026
Heinrich Schulze blaai deur Simon Lazenby se boek, PRESSURE: HOW THE PEOPLE WHO POWER FORMULA 1 THRIVE AT THE LIMITS deur Simon Lazenby

Sporttrivia 11 April 2026
Heinrich Schulze kyk na die verskynsel dat van die voorste sokkerlande soms nie vir die Wêreldbekereindronde kwalifiseer nie.

Tussen die sportblaaie 4 April 2026
Heinrich Schulze blaai deur die voormalige All Black-afrigter, Ian Foster, se boek, LEADING UNDER PRESSURE: MY STORY.

Sporttrivia 28 Maart 2026
Heinrich Schulze praat oor die Inligtingskandaal en dr. Eschel Roodie se sportloopbaan.