Cosatu en Fedusa sê hulle sal voortgaan met hulle massabetogings, teen die verhoogde premies van die Mediese Fonds vir Staatsamptenare, oftewel Gems, totdat daar aan hulle eise gehoor gegee word. Die vakverbonde sê die verhogings van nege-komma-vyf-persent ruk hulle sakke, ondanks staatsamptenare se vier-persent salarisverhoging in die 2026/2027-boekjaar. Die uitvoerende direkteur van die onderwysersvakbond, NAPTOSA, wat onder Fedusa val, Basil Manuel verduidelik

President Trump se opmerkings oor die Pous het Katolieke warm onder die kraag ...
04:48

Julius Malema word vandag gevonnis...
08:02

'n Suid-Afrikaanse ”slimkop” is hard besig om die wereld se vinnigste internet te bou.
06:01